Psalms 105:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het hom aangestel as heer oor sy huis en as heerser oor al sy besittings.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hom aangestel oor sy huis, met gesag oor al sy eiendomme.
Afrikaans 1933/1953 Hy het hom aangestel as heer oor sy huis en as heerser oor al sy goed;
Afrikaans 1983 en hom aangestel as hoof van die koninklike huishouding, met gesag oor al sy besittings.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hom heer oor sy huis gemaak, en heerser oor alles wat hy besit,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning het vir Josef gekies en aangestel om oor die paleis te regeer, Josef moes regeer oor alles wat aan die koning behoort het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en hom aangestel as die hoof oor sy hele paleis. Josef het beheer gehad oor al sy besittings.