Psalms 105:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die koning het gestuur en hom losgemaak; selfs die owerste van die volk, en laat hom vry.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het Farao hom vrygelaat; die heerser oor volke het hom bevry.
Afrikaans 1933/1953 Die koning het gestuur en hom losgemaak, die heerser van die volke, en hom losgelaat.
Afrikaans 1983 Toe het die koning hom uit die gevangenis laat uitkom; die heerser oor baie volke het hom vrygelaat
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning het 'n boodskap gestuur en hy is losgelaat; die heerser van volke het hom vrygelaat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning het mense gestuur en hulle het vir Josef uit die tronk laat kom. Die man wat oor volke regeer het, het vir Josef die deure laat oopmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die koning vir Josef uit die tronk laat haal. Die magtige heerser oor baie nasies het hom vrygelaat