Psalms 105:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie se voete hulle met boeie seergemaak het: hy is in yster gelê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy voete het hulle in boeie gedwing, en sy nek in ’n ysterhalsband gesit |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het sy voete in boeie geknel, hy self het in die ysters gekom, |
| Afrikaans 1983 | Hulle het sy voete geboei en hom in die gevangenis gehou |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mense het sy voete in boeie geklem, 'n yster is om sy nek gesit |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het sy voete met toue vasgemaak, hulle het 'n ysterband om sy nek gesit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het Josef se voete met swaar boeie vasgemaak en hom agter ysterdeure toegesluit. |