Psalms 105:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het 'n man voor hulle uit gestuur, naamlik Josef, wat vir 'n dienskneg verkoop is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het iemand vooruitgestuur: Josef, wat verkoop is as slaaf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het 'n man voor hulle uit gestuur: Josef is as slaaf verkoop. |
| Afrikaans 1983 | het Hy iemand voor hulle uit gestuur: Josef is as slaaf verkoop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het iemand voor hulle uit gestuur; as 'n slaaf is Josef verkoop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het 'n man gestuur om voor hulle te gaan, die man was Josef, sy broers het hom verkoop, en hy het 'n slaaf geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar Hy het ’n man voor hulle uit gestuur. Dit is Josef, wat as ’n slaaf verkoop is. |