Psalms 105:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verder het hy 'n hongersnood oor die land geroep; hy het die hele staf brood verbreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het ’n hongersnood oor die land gebring, en hulle kosvoorrade laat opraak.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het 'n hongersnood oor die land geroep: elke staf van brood het Hy verbreek.
Afrikaans 1983 Toe Hy hongersnood oor die land gebring het en al hulle kos laat opraak het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hongersnood uitgeroep oor die land; elke stok vir brood het Hy gebreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het hulle honger laat word, daar was niks om te eet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het ’n hongersnood oor die hele land laat kom. Daar was nie ’n krieseltjie kos oor om te eet nie.