Psalms 105:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe hulle van een nasie na die ander gegaan het, van een koninkryk na 'n ander volk; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | het hulle rondgetrek tussen die volke, van een koninkryk na die ander. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle getrek het van nasie tot nasie, van die een koninkryk na die ander volk, |
| Afrikaans 1983 | toe hulle van volk na volk geswerf het, van die gebied van die een volk na dié van 'n ander, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het hulle van een nasie na die ander geswerf, van een koninkryk na 'n ander volk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het rondgetrek, van een volk na 'n ander volk, van een land na 'n ander land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | het hulle van landgebied tot landgebied rondgetrek, van een klomp mense na ’n ander. |