Psalms 105:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe hulle maar 'n paar manne in getal was; ja, baie min, en vreemdelinge daarin. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle maar min was, ’n klein groepie mense en vreemdelinge in die land, |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe hulle min mense was, min en vreemdelinge daarin, |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle nog maar min was, net 'n paar mense, en vreemdelinge in die land, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle nog min in getal was, baie min, en hulle •vreemdelinge in die land was, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle was min mense, net 'n paar mense, en hulle was vreemdelinge in die land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Israel nog maar ’n klein groepie was, vreemdelinge in ’n nuwe land, |