Psalms 104:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het 'n grens vasgestel dat hulle nie mag oorgaan nie; dat hulle nie weer omdraai om die aarde te bedek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 U het vir die waters ’n perk gestel wat hulle nie mag oortree nie, sodat hulle nie die aarde oorspoel nie.
Afrikaans 1933/1953 'n Grens het U gestel waar hulle nie oor mag gaan nie; hulle mag die aarde nie weer oordek nie.
Afrikaans 1983 U het 'n grens gestel waaroor hulle nie mag gaan nie: hulle mag die aarde nie weer oordek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Grens het U gestel waaroor dit nie mag gaan nie; dit mag nie terugkeer om die aarde te bedek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het gewys waar die grens is en U het gesê die water moenie oor die grens gaan nie, sodat die water nie weer die aarde sal toemaak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou het die see ’n grens. U het dit getrek. Daarom sal die water nooit weer oor die hele aarde loop nie.