Psalms 104:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Voor u teregwysing het hulle gevlug; vir die stem van u donderslag het hulle weggehaas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U bevel het die water laat wegvlug; u magtige stem het hulle laat vlug. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir u dreiging het hulle gevlug, vir die stem van u donder het hulle weggeskrik -- |
| Afrikaans 1983 | Maar toe U die waters aanspreek, het hulle gevlug, voor die krag van u stem het hulle die wyk geneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Weens u dreiging het die waters gevlug, weens die geluid van u donder op die vlug geslaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het hard gepraat, en toe het die water gevlug. Toe die water u donderweer hoor, het dit weggevloei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar toe U praat, het alles bymekaargevloei; u stem was soos harde donderweer wat die water laat beweeg het. |