Psalms 104:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het dit met die watervloed bedek soos met 'n kleed: die waters het bo die berge gestaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Diepwaters het dit soos ’n kleed bedek, water het bo-oor die berge gestaan.
Afrikaans 1933/1953 U het dit met die wêreldvloed soos met 'n kleed oordek; die waters het bo-oor die berge gestaan.
Afrikaans 1983 Die groot waters het die aarde soos 'n kleed oordek, die waters het bo-oor die berge gestaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met •oerwater het U dit soos met 'n bokleed bedek; tot bo-oor die berge het die waters gestaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het die aarde met die groot see toegemaak, die water het bo-oor die berge gevloei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Aan die begin het U baie water oor die aarde laat spoel. Alles was onder water, selfs die hoogste berge was toe soos onder ’n kombers.