Psalms 104:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat die fondamente van die aarde gelê het, sodat dit nie vir ewig wankel nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U vestig die aarde op sy fondamente sodat dit nooit sal bewe nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het die aarde gegrond op sy grondveste, sodat dit vir ewig en altyd nie wankel nie. |
| Afrikaans 1983 | U wat die aarde stewig gevestig het, sodat dit nooit sal wankel nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat die aarde op sy fondamente vestig dat dit vir altyd en ewig nie wankel nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het die aarde op sy plek vasgesit, sodat dit nooit sal skud nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het die aarde op ’n vaste baan om die son geplaas. Op daardie baan sal dit vir altyd bly. |