Psalms 104:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat sy engele tot geeste maak; sy bedienaars 'n vlammende vuur: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die winde is u boodskappers, die weerligstrale u dienaars. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat van die winde sy boodskappers maak, van vuurvlamme sy dienaars. |
| Afrikaans 1983 | U wat die winde u boodskappers maak, die weerligte u dienaars, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat winde sy boodskappers maak, vlammende vuur sy dienaars; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U kies die winde om u boodskappers te wees, die vuurvlamme is u werkers. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U beheer die reën en die wind. As die wind waai, sien en hoor ons u krag. U laat die weerlig slaan waar U wil. |