Psalms 104:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My oordenking oor hom sal soet wees: ek sal bly wees in die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag my gedagtes Hom verheug, want ek is bly in die Here.
Afrikaans 1933/1953 Mag my oordenking Hom welgevallig wees;,k sal bly wees in die HERE!
Afrikaans 1983 Mag hierdie bepeinsinge van my vir Hom aanneemlik wees! Ek wil my in die Here verbly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag my bepeinsing vir Hom aangenaam wees. Ek, ek sal my verheug in die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bid dat die Here sal hou van wat ek dink, ek is bly dat Ek aan Hom behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag ek oor dinge dink wat die Here gelukkig maak. Ek geniet dit baie om te praat oor alles wat Hy gedoen het.