Psalms 104:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek wil sing tot eer van die HERE so lank as wat ek lewe; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Lewenslank sal ek die Here besing, en God prys met my laaste asem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek wil sing tot eer van die HERE solank as ek lewe, ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek daar is. |
| Afrikaans 1983 | Ek wil tot eer van die Here sing so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek wil vir die Here sing solank ek leef, ek wil my God besing solank ek bestaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil vir die Here sing so lank soos ek lewe, ek wil vir my God musiek maak so lank soos ek hier is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So lank as wat ek lewe, sal ek vir die Here sing. Ek wil Hom eer. Ek sal lofliedere sing tot eer van my God, terwyl ek lewe. |