Psalms 104:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy kyk na die aarde, en dit sidder; Hy raak die heuwels aan, en hulle rook.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy kyk na die aarde, en dit skud; Hy raak aan die berge, en dit brand.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat die aarde aankyk, en dit bewe; Hy raak die berge aan, en hulle rook.
Afrikaans 1983 Hy wat na die aarde kyk, en dit bewe, wat die berge aanraak, en hulle brand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat na die aarde kyk en dit bewe, wat aan die berge raak, en hulle rook.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die Here na die aarde kyk, dan bewe die aarde, wanneer Hy aan die berge raak, dan kom daar rook uit hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy kyk net na die aarde, dan begin dit bewe. Hy vat net aan die berge, dan raak dit aan die brand.