Psalms 104:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die heerlikheid van die HERE sal tot in ewigheid bestaan; die HERE sal juig in sy werke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag die heerlikheid van die Here vir altyd duur! Mag die Here Hom verheug in al sy werke! |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat die heerlikheid van die HERE vir ewig wees, laat die HERE bly wees oor sy werke, |
| Afrikaans 1983 | Mag daar aan die roem van die Here geen einde wees nie! Mag die werk van die Here Hom vreugde verskaf, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag die majesteit van die Here vir ewig duur; mag die Here Hom verheug in sy werke, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons bid dat die Here altyd Koning sal wees, en dat Hy altyd bly sal wees oor alles wat Hy gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag mense die Here altyd bewonder! Mag die Here alles wat Hy gemaak het, geniet! Die Here is so sterk. |