Psalms 104:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U stuur U Gees uit, hulle is geskape, en U vernuwe die aangesig van die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 U stuur u lewensasem, en lewe word geskep. Uit die grond laat U nuwe lewe spruit.
Afrikaans 1933/1953 U stuur u Gees uit, hulle word geskape; en U maak die gelaat van die aarde nuut.
Afrikaans 1983 U gee die lewensasem en daar is lewe; ook uit die grond laat U nuwe lewe spruit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Stuur U u asem, word hulle geskape. U gee die oppervlak van die grond 'n nuwe voorkoms.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die asem wat U gee, laat hulle lewe, U maak die aarde nuut.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Met u krag het hulle in die wêreld gekom. Dis U wat nuwe lewe uit die grond laat opkom. U laat groenigheid uitspruit.