Psalms 104:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat die balke van sy kamers in die waters neerlê, wat die wolke sy strydwa maak, wat op die vlerke van die wind loop; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U bou u woning in die waters daarbo. U maak die wolke u strydwa. U ry op die vlerke van die wind. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat sy solders bou in die waters, wat van die wolke sy wa maak, wat op die vleuels van die wind wandel, |
| Afrikaans 1983 | en vir U 'n woonplek ingerig het oor die waters daarbo, U wat op die wolke ry, op die vleuels van die wind, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U is die een wat die balke van sy bokamers op die water oprig, wat wolke sy strydwa maak, wat op die vlerke van die wind beweeg; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het die balke van u bo-kamers vasgemaak bo die boonste water. U ry op die wolke, U loop op die vlerke van die wind. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het die blou hemel soos ’n tent bokant die aarde opgeslaan. U bly daar! U ry op die wolke en die wind. |