Psalms 104:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat U aan hulle gee, maak hulle bymekaar; U maak U hand oop, hulle word versadig met goed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U gee vir hulle, hulle versamel dit. U maak u hand oop, met die goeie word hulle versadig. |
| Afrikaans 1933/1953 | U gee dit aan hulle, hulle tel dit op; U maak u hand oop, hulle word versadig met die goeie. |
| Afrikaans 1983 | U gee, en hulle eet, U maak u hand oop, en hulle kry meer as genoeg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gee U vir hulle, raap hulle dit op; maak U u hand oop, word hulle versadig met wat goed is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U gee die kos, en hulle eet, U maak u hand oop, en hulle kry meer as genoeg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U sorg dat hulle kan eet. Hulle kom dit net by U haal. U gee genoeg sodat almal daarvan vol kan word. |