Psalms 104:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle wag almal op jou; dat U hulle voedsel op die regte tyd kan gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Elkeen van hulle reken op U om kos te gee volgens behoefte.
Afrikaans 1933/1953 Hulle almal wag op U, dat U hulle voedsel kan gee op die regte tyd.
Afrikaans 1983 Hulle is almal van U afhanklik, U gee hulle kos op hulle tyd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle almal sien op na U om vir hulle kos te gee op tyd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal wag vir U om vir hulle kos te gee op die regte tyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal is van U afhanklik. U gee vir almal kos op die regte tyd.