Psalms 104:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar gaan die skepe: daar is daardie Leviatan wat jy gemaak het om daarin te speel.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar is die skepe wat oral rondvaar; en ook die Leviatan, wat U gemaak het om mee te speel.
Afrikaans 1933/1953 Daar gaan die skepe en die Levi tan wat U geformeer het om daarin te speel.
Afrikaans 1983 Daar vaar die skepe, en daar is die Leviatan. U het hom gemaak om mee te speel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) daar vaar die bote, en die Leviatan wat U gemaak het om daarin te speel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar seil baie skepe, en die Leviatan swem daar. U het hom gemaak, U speel daar met hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bo-op die water seil groot skepe rond, terwyl seemonsters onder in die water speel.