Psalms 104:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So is hierdie groot en wye see waarin ontelbare kruipende diere is, klein sowel as groot diere. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is die oseaan, groot en wyd. Dit wemel van diere, lewende wesens, groot en klein. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar is die see, groot en alkante toe wyd -- daar is 'n gewemel sonder getal, klein diere saam met grotes. |
| Afrikaans 1983 | Daar is die see, groot en wyd, wat wemel van diere, klein en groot. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is die see, groot en na alle kante uitgestrek! Daar wemel dit van ontelbare diere, klein en groot; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is die see, dit is groot en wyd, daar is baie seediere, groot en klein, hulle swem daar rond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kyk net hoe groot en uitgestrek is die see. Onder in die water is daar duisende derduisende seediere, grotes en kleintjies, noem maar op. |