Psalms 104:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die son gaan op, hulle kom bymekaar en gaan lê hulle in hul holtes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Teen dagbreek sluip hulle weg om by hulle lêplekke te rus. |
| Afrikaans 1933/1953 | As die son opgaan, dan trek hulle hul terug en gaan lê in hul slaapplekke. |
| Afrikaans 1983 | As die son opkom, sluip hulle weg en gaan lê in hulle skuilplekke. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As die son opkom, keer hulle terug en gaan rus in hulle lêplekke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die son begin skyn, dan kom hulle terug en hulle gaan lê in die plekke waar hulle wegkruip. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer dit te warm word, verdwyn hulle en gaan lê tussen die gras. |