Psalms 104:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die jong leeus brul agter hulle prooi aan en soek hulle voedsel by God.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan brul die leeus op soek na prooi; ook hulle vra kos van God.
Afrikaans 1933/1953 Die jong leeus brul om roof en begeer hulle voedsel van God.
Afrikaans 1983 Die leeus brul op soek na prooi: hulle vra hulle kos van God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die jong leeus brul vir prooi, om hulle kos van God te vra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die leeus brul en soek iets om te vang, hulle vra vir God hulle kos.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jong leeus brul wanneer hulle op soek is na kos; hulle herinner God om vir hulle kos te gee.