Psalms 104:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U maak duisternis, en dit is nag, waarin al die wilde diere van die woud kruip. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U stuur duisternis, en dit word nag, al die diere van die bos sluip rond. |
| Afrikaans 1933/1953 | U beskik die duisternis, en dit word nag, waarin al die diere van die bos uitkruip. |
| Afrikaans 1983 | As U die donker bring en dit nag word, roer al die diere in die bos. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U laat die duisternis aanbreek en dit word nag, wanneer al die diere van die bos rondsluip. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U maak dit donker en dit word nag, dan kom al die bosdiere uit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As U dit laat donker word in die nag, kruip die nagdiere uit hulle gate. Dan begin die bos lewe. |