Psalms 104:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hoë heuwels is 'n toevlug vir die wildsbokke; en die rotse vir die keëls. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hoë berge is vir die klipbokke, en die rotse ’n skuilplek vir dassies. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die hoë berge is vir die steenbokke, die rotse is 'n skuilplek vir die dasse. |
| Afrikaans 1983 | Die hoë berge is 'n tuiste vir die klipbokke, die rotse is 'n skuilplek vir die dassies. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hoë berge is vir die klipbokke, die rotsskeure is 'n skuilplek vir dassies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoë berge is 'n huis vir die klipbokke, die rotse is veilige plekke vir die dassies. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | terwyl steenbokkies tussen die klippe van die hoë berge rondspring. Die dassies skuil tussen die rotse. |