Psalms 104:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waar die voëls hulle neste maak: wat die ooievaar betref, die sipresbome is haar huis.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar maak die voëls hulle neste, en bou die ooievaar sy nes in die toppe van hoë bome.
Afrikaans 1933/1953 waar die voëls hulle neste maak, die ooievaar wie se huis die sipresse is.
Afrikaans 1983 waar die voëls hulle neste maak, en die reier sy huis in die boomtoppe bou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) waar voëls nesmaak en ooievaars in sipresse hulle tuiste het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die voëls maak hulle neste daar, die ooievaar bou sy nes daar in die sipresbome.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Voëls maak nes in hulle takke. Die reier bly in die hoë toppe van die bome,