Psalms 104:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die bome van die HERE is vol sap; die seders van die Líbanon wat Hy geplant het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die bome van die Here kry volop reën, hierdie seders van die Libanon wat Hy geplant het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die bome van die HERE word versadig, die seders van die L¡banon wat Hy geplant het; |
| Afrikaans 1983 | Die bome van die Here kry volop reën, die seders op die Libanon, dié wat Hy geplant het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die bome van die Here word versadig, die seders van die Libanon wat Hy geplant het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die bome van die Here, die sederbome wat Hy op die Libanon-berg geplant het, kry meer as genoeg reën. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die bome wat die Here geplant het, kry meer as genoeg water. Ook die seders op die Libanon wat Hy geplant het. |