Psalms 104:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en wyn wat die hart van die mens bly maak, en olie om sy aangesig te laat blink, en brood wat die mens se hart versterk.
Afrikaans (NLV) 2011 wyn om harte bly te maak, olie om die gesig te versorg, en brood om krag te voorsien.
Afrikaans 1933/1953 en dat wyn die mens se hart kan bly maak; om die aangesig te laat blink van olie, en dat brood die mens se hart kan versterk.
Afrikaans 1983 wyn om mense se harte bly te maak, olie om die gesig te versorg, kos om die mens nuwe krag te gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wyn wat 'n mens se hart bly maak, olie om die gesig mee blink te maak en brood wat 'n mens se hart versterk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar kom wyn om die mens bly te maak, olyf-olie om sy gesig te laat blink, en brood om hom sterk te maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So is daar wyn, wat jou vrolik maak as jy genoeg drink. Daar is olyfolie, waarmee jy jou vel kan versorg. Die kos bou jou kragte op.