Psalms 104:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy laat die heuwels natmaak uit sy kamers; die aarde word versadig van die vrug van u werke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit u hemelwoonplek laat U reën op berge, U vul die aarde met die vrugte wat U laat groei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy laat die berge drink uit sy boonste kamers; die aarde word versadig uit die vrug van u werke. |
| Afrikaans 1983 | Uit die hemel laat U dit op die berge reën, die aarde word versadig deur die reën wat U gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U is die een wat die berge laat drink uit sy bokamers; uit die vrug van u arbeid word die aarde versadig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U maak die berge nat met water uit u bo-kamers, die aarde kry meer as genoeg van alles wat U gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uit die wolke laat Hy dit reën op die berge. Hy gee so baie reën dat die water nie meer kan wegsak nie. |