Psalms 104:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Deur hulle sal die voëls van die hemel hulle woonplek hê, wat sing tussen die takke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die voëls van die hemel maak nes langs die strome en sing tussen die bome se takke. |
| Afrikaans 1933/1953 | By hulle woon die voëls van die hemel; tussen die takke uit laat hulle die stem hoor. |
| Afrikaans 1983 | Die voëls maak hulle neste langs die water en kwetter tussen die takke. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Langs die strome is die voëls van die hemel tuis, tussen die digte blare sing hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die voëls kom maak hulle neste bo die water, hulle sit en sing tussen die takke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | By die water maak die voëls hulle nes; tussen die bome hoor jy hoe hulle sing. |