Psalms 104:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle gee drink aan al die diere van die veld: die wilde-esels les hulle dors.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar drink elke dier van die veld, selfs wildedonkies les hulle dors.
Afrikaans 1933/1953 Hulle laat al die diere van die veld drink; die wilde-esels les hulle dors.
Afrikaans 1983 Daar kom al die wilde diere drink en die wildedonkies hulle dors les.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en gee al die diere van die veld water; die wilde donkies les hulle dors.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die wilde diere kan daar water kom drink, die wildedonkies kan daar water kom drink wanneer hulle dors is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die wilde diere kan daarvan drink. Ook wildedonkies gaan les hulle dors daar.