Psalms 104:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy stuur die fonteine in die valleie wat tussen die heuwels loop.
Afrikaans (NLV) 2011 U laat fonteine water stort in klowe, wat stroom tussen die berge deur.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat die fonteine uitstuur in die holtes: tussen die berge loop hulle deur.
Afrikaans 1983 U laat fonteine in die valleie ontspring en tussen die berge deur stroom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is U wat fonteine laat ontstaan in die spruite. Tussen berge vloei dit deur,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het fonteine laat uitkom in die valleie, sodat die water tussen die berge kan vloei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U sorg dat daar genoeg water is. Water borrel uit fonteine en vloei dan tussen die berge deur.