Psalms 103:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal nie altyd twis nie, en Hy sal sy toorn nie vir ewig bewaar nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal nie voortdurend aankla, of vir altyd kwaad wees nie.
Afrikaans 1933/1953 Hy sal nie vir altyd twis en nie vir ewig die toorn behou nie.
Afrikaans 1983 Hy sal ons ons sonde nie bly toereken en nie vir ewig toornig bly nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy beskuldig nie vir ewig nie, en bly nie vir altyd toornig nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal ons nie altyd beskuldig nie en nie altyd kwaad bly nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sal jou nie aanhou straf vir die verkeerde dinge wat jy gedoen het nie. Ook bly Hy nie vir altyd kwaad oor iets nie.