Psalms 103:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en groot van goedertierenheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here is barmhartig en genadig, geduldig en vol onfeilbare liefde.
Afrikaans 1933/1953 Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en groot van goedertierenheid.
Afrikaans 1983 Barmhartig en genadig is die Here, lankmoedig en vol liefde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Barmhartig en genadig is die Here, geduldig en oorvloedig in troue liefde;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is goed vir mense wat swaarkry, Hy is genadig en geduldig, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here se hart is baie sag. Hy gee graag goeie dinge aan ons. Hy is geduldig. Hy het sy kinders baie lief.