Psalms 103:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het sy weë aan Moses bekend gemaak, sy dade aan die kinders van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het sy optrede aan Moses openbaar en sy dade aan die volk Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het aan Moses sy weë bekend gemaak, aan die kinders van Israel sy dade. |
| Afrikaans 1983 | Aan Moses het Hy sy wil bekend gemaak, aan Israel wat Hy van plan was om te doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het sy weë aan Moses geopenbaar, aan die Israeliete sy dade. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir Moses gesê wat Hy wil hê, Hy het vir die Israeliete gesê wat Hy gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dink net hoe Hy vir Moses gesê het wat Hy van hom verwag en hoe Hy sy kinders gaan help. |