Psalms 103:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE doen geregtigheid en reg aan almal wat verdruk is.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here laat regverdigheid geskied, en reg aan almal wat verdruk word.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE doen geregtigheid en reg aan almal wat verdruk word.
Afrikaans 1983 Die Here laat geregtigheid en reg geskied aan almal wat verdruk word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here handhaaf geregtigheid, die regte van almal wat verdruk word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here doen reg aan mense, Hy oordeel reg oor die mense wat swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here help almal wat onderdruk word. Hy is goed. Hy sorg dat reg aan hulle gedoen word.