Psalms 103:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie versadig jou mond met goeie dinge; sodat jou jeug vernuwe word soos dié van die arend.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy vul jou lewe met goeie dinge, vernuwe jou jeug soos ’n arend s’n.
Afrikaans 1933/1953 wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos die van 'n arend.
Afrikaans 1983 wat my die goeie in oorvloed laat geniet, my die jeugdige krag van die arend skenk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat jou begeerte met die goeie versadig. Soos 'n arend word jou jeug dan weer nuut.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is Hý wat baie goeie dinge vir my gee, sodat ek elke dag so jonk voel soos 'n arend.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here oorlaai my met al die goeie dinge in die lewe. Hy gee my arms vol krag. Hy maak my so sterk soos ’n jongmens.