Psalms 103:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat al U ongeregtighede vergewe; wat al jou siektes genees;
Afrikaans (NLV) 2011 Hy vergewe al jou sondes, en genees al jou siektes.
Afrikaans 1933/1953 Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees,
Afrikaans 1983 Dit is Hy wat al my sonde vergewe, wat al my siekte genees,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat al jou sondeskuld vergewe, wat al jou siektes genees,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is Hý wat al my sondes vergewe en wat my gesond maak van al my siektes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is Hy wat my vergewe as ek verkeerde dinge doen. Hy maak my gesond.