Psalms 103:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loof die HERE, al sy leërskare; julle dienaars van Hom, wat sy welbehae doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ja, prys die Here, sy hemelse leërmagte wat Hom dien en sy wil uitvoer! |
| Afrikaans 1933/1953 | Loof die HERE, al sy leërskare, sy dienaars wat sy welbehae doen! |
| Afrikaans 1983 | Loof die Here, alle hemelwesens wat Hom dien en sy wil doen! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Loof die Here, al sy hemelse magte, sy dienaars wat sy wil volbring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die sterre van die Here moet Hom prys, almal wat vir Hom werk en wat doen wat Hy wil hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom prys die Here, al julle ontelbare skares in die hemel wat Hom gelukkig maak! |