Psalms 103:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Loof die HERE, sy engele, wat oorheers in krag, wat sy gebooie doen, en luister na die stem van sy woord.
Afrikaans (NLV) 2011 Prys die Here, julle magtige engele, julle wesens wat sy woord uitvoer, wat luister na sy woord!
Afrikaans 1933/1953 Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in gehoorsaamheid aan die stem van sy woord!
Afrikaans 1983 Loof die Here, magtige engele wat sy opdragte uitvoer, sy bevele gehoorsaam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Prys die Here, julle wat sy boodskappers is, sterk helde wat sy woord uitvoer deur sy bevel te gehoorsaam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Engele van die Here, julle moet die Here prys, julle wat sterk is en wat doen wat die Here sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom prys die Here, sterk engele wat vir die Here werk! Julle maak Hom baie gelukkig omdat julle doen wat die Here wil hê.