Psalms 103:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loof die HERE, o my siel, en vergeet nie al sy weldade nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wil die Here prys en nie al sy goeie dade vergeet nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! |
| Afrikaans 1983 | Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Loof die Here, o my siel, en moenie enige van sy weldade vergeet nie – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil die Here prys, ek wil nie een ding vergeet wat Hy gedoen het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wil nooit vergeet hoe goed die Here vir my is nie. Ek loof Hom! |