Psalms 103:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE het sy troon in die hemel gereed gemaak; en sy koninkryk heers oor alles. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het sy troon in die hemel gevestig; Hy heers oor almal. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE het sy troon in die hemel gevestig, en sy koninkryk heers oor alles. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het in die hemel sy troon gevestig, en sy heerskappy strek oor alles. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het sy troon in die hemel gesit, Hy is Koning van alles en almal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here regeer uit die hemel. Hy is die sterkste van almal. Hy heers oor alles. |