Psalms 103:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat die mens betref, sy dae is soos gras; soos 'n blom van die veld, so bloei hy. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mens se lewensduur is soos gras, soos veldblomme wat welig blom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die mens -- soos die gras is sy dae; soos 'n blom van die veld, so bloei hy. |
| Afrikaans 1983 | Die mens, sy lewensduur is soos dié van gras, soos dié van 'n veldblom wat oopgaan: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Mens, soos gras is sy lewensdae, soos 'n veldblom, so bloei hy. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mens se lewe is soos die lewe van 'n plant, hy groei soos 'n veldblom, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Mens leef net vir ’n kort rukkie. Jy is maar soos gras wat daarbuite groei. |