Psalms 103:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Hy ken ons gedaante; hy onthou dat ons stof is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy weet tog waarvan ons gemaak is; Hy weet dat ons net stof is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Hy, Hy weet watter maaksel ons is, gedagtig dat ons stof is. |
| Afrikaans 1983 | Hy weet waarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagte dat ons stof is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want Hy, Hy weet waarvan ons gemaak is, Hy hou in gedagte dat ons maar stof is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want Hy ken ons, Hy weet dat ons stof is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here weet hoe swak en vol foute ons is. Hy weet dat ons maar net klein en swak mensies is. |