Psalms 103:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die HERE Hom oor die wat Hom vrees.
Afrikaans (NLV) 2011 Soos ’n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor hulle wat Hom dien.
Afrikaans 1933/1953 Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die HERE Hom oor die wat Hom vrees.
Afrikaans 1983 Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos 'n vader hom ontferm oor kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat vir Hom ontsag het;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Soos 'n pa jammer is vir sy kinders, so is die Here ook jammer vir die mense wat Hom dien,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Net soos ouers hulle kinders met groot liefde versorg, so versorg die Here elkeen wat Hom dien met arms vol liefde.