Psalms 103:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So ver as die ooste van die weste af is, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons.
Afrikaans (NLV) 2011 So ver as die ooste is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredings van ons.
Afrikaans 1933/1953 So ver as die ooste verwyderd is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons.
Afrikaans 1983 So ver as die ooste van die weste af is, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons af.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So ver as wat die ooste verwyder is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredings van ons.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) So ver soos die ooste van die weste is, so ver neem Hy ons sonde weg van ons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So ver as wat die verste punte van die heelal van mekaar af is, so ver, en nog verder, vat Hy ons sondes se straf van ons af weg.