Psalms 103:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het nie met ons gehandel na ons sondes nie; en het ons nie vergeld volgens ons ongeregtighede nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy straf ons nie soos ons sondes verdien nie, en vergeld ons nie volgens ons oortredings nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy handel met ons nie na ons sondes en vergeld ons nie na ons ongeregtighede nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy handel met ons nie volgens ons sondes nie, vergeld ons nie vir ons ongeregtighede nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy behandel ons nie ooreenkomstig ons sonde nie en vergeld ons nie ooreenkomstig ons sondeskuld nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy straf ons oor ons sonde, maar Hy straf ons nie so swaar soos Hy móét nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy straf ons nie volgens dit wat ons regtig verdien nie. Hy vergeld ons nie op dieselfde manier vir al ons slegte dade nie. |