Psalms 103:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Psalm van Dawid.) Loof die HERE, o my siel, en alles wat in my is, loof sy heilige Naam.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek wil die Here prys. Met alles wat binne-in my is, wil ek sy heilige Naam prys.
Afrikaans 1933/1953 'n Psalm van Dawid. Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam!
Afrikaans 1983 Van Dawid. Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van Dawid. Loof die Here, o my siel, ja, alles wat in my is, sy heilige Naam!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van Dawid. Ek wil die Here prys, ek wil sy heilige Naam prys met my hele hart.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil die Here loof. Met alles in my wil ek die Here se grootheid prys.