Psalms 102:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My vyande smaad my die hele dag; en die wat teen my kwaad is, word teen my gesweer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek lê wakker, soos ’n eensame voël op ’n dak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is slapeloos en het geword soos 'n eensame voël op die dak. |
| Afrikaans 1983 | As ek wakker word, voel ek soos 'n eensame voël op 'n huis se dak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek lê wakker; ek het geword soos 'n eensame voël op 'n dak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek kan nie slaap nie, ek is soos 'n voël wat alleen op 'n dak sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek kan nie meer slaap nie. Ek wag heeldag vir niks. |